Baie geluk aan Mienke Fourie, Mariané Viviers, Dylan Kriel, Raymond van den Heever en Jordan Sampson.
Hulle is gekies vir die ZFM skaakspan wat 23-25 Mei in Kimberley aan ‘n interprovinsiale toernooi gaan deelneem.