Báie geluk aan die volgende hokkie spelers wat opgeneem is in die ZFM-hokkiespan.
Hulle gaan tydens die tweede kwartaal deelneem aan die Noord-Kaap rondte 2 proewe.
O/12 Dogters
– Johané Oosthuisen
– Mariné Du Rand
– Solenté Beukes
O/12 Seuns
– Phillip Riley
– Pierre van Rooyen
O/13 Dogters
– Lianie Barnard
O/13 Seuns
– Jordan Sampson
– Henning Burger

