Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

WOW UITSLAE

Laerskool Oranje-Noord leerders se WOW uitslae is as volg.

SW Benade 5de
Leonay Loots 11de
Petri de Kock 5de
Milan Blomerus 15de

Oor die volgende deelnemers se plasings is ons egter onseker, maar dat hulle tel onder die beste spellers wat nasionaal meegeding het, is verseker.
Emke Fourie
Sunelle Matthee
Gea March
Jané Arries

Baie geluk.


Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s