Die afgelope naweek het die leerders deelgeneem aan die distrik WOW-kompetisie by Saul Damon.
Gr. I. Juf Joey
Jano de Kock Iste plek
Kari Hanekom 2de plek
Adayah Beukes 9de
Gr. 2: Juf Daleen
SW Benade Iste plek
Pearla Mouton 2de plek
Khaydon Visagie 5de plek
Gr. 3: Juf Mariska
Elaine Joubert Iste plek
Petri de Kock 2de plek
Zioné van Zyl 3de plek
Al bogenoemde leerders dring deur na die volgende rondte by Simbruner. Dit is die distrik kompetisie.
Baie sterkte aan julle almal
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
