Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

Wow-spelkompetisie

Die volgende leerders het deelgeneem aan die distrik WOW-spelkompetisie by Simbruner die 23ste Augustus 2025

Jano de Kock Iste plek
Adayah Beukes 2de plek
Kari Hanekom

Jano de Kock en Adayah Beukes dring deur na die provinsiale rondte.

Pearla Mouton 2de plek
SW Benade 3de plek
Khaydon Visagie 4 de plek

Pearla Mouton, SW Benade en Khaydon Visagie dring deur na die provinsiale rondte.

Petri de Kock Iste plek
Elaine Joubert 2de plek
Zioné van Zyl 5de plek

Petri de Kock, Elaine Joubert en Zioné van Zyl dring deur na die provinsiale rondte.

Die provinsiale rondte vind plaas die 6de September by Simbruner. Baie sterkte aan al ons leerders.



Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s