Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

VRYHEIDSDAG

Vandag vier ons die pad na demokrasie, gelykheid en die reg om vry te wees. Mag ons almal aanhou bou aan ‘n land waar elke droom kan groei.

Die gr.7’s het Vrydag by die vlagpale aangetree ter viering van Vryheidsdag.




Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s