Moenie hierdie misloop nie!
👇🏼
Laerskool Oranje-Noord se toneelgroep tree vir die eerste keer op!
Kom kyk hierdie spogstukke, Maandag, 28 Julie 2025, by Fanie Malan.
Ons het 2 toneelstukke “As ‘n seekat jou squeeze” en ” Grammadoela Park” .
Ons sien baie uit! Die leerders het hard gewerk & ons weet julle gaan die vrugte pluk.
Ons sien julle daar!



