Baie sterkte aan die toneelgroep wat Laerskool Oranje-Noord gaan verteenwoordig in Fraserburg by die Fraserburg Logan Toneelfees. Dit is Suid-Afrika se grootste en oudste jeugdramageleentheid.
Ons weet hoe hard julle gewerk het en dat julle die vrugte daarvan gaan pluk.
Geniet elke oomblik!
