Laerskool Oranje-Noord se toneel groep het Maandag vir die eerste keer opgetree. “As ‘n seekat jou squeeze” en ” Grammadoela Park”.
Hulle het uitstekend gevaar en die beoordelaars was ongelooflik beïndruk met beide toneelstukke. Welgedaan julle!
Ons is baie trots op julle!



