Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

TENNIS

🎾Kimberley Mini 3🎾

Pierre, Alexander, Janu, Joanie, Milan, Mia en Lisa het die Noord-Kaap verteenwoordig in Klerksdorp. Hulle het teen Noord-Wes gespeel.

Milan het in die enkels 5de geeindig. Sy en Mirka wen toe ook die dubbels! Chrisna en haar maat het 2de gekom met die dubbels.

Welgedaan julle!


Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s