Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

TENNIS

Baie dankie Laerskool Kathu vir die heerlike vriendskaplike tenniswedstryde wat vandag plaasgevind het. Ons het dit opreg geniet om saam met julle op die baan te wees – dit was nie net ‘n goeie geleentheid vir sport nie, maar ook vir vriendskap en spanbou.

Ons sien uit daarna om weer teen julle te speel!





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s