Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

T W E E K A M P

Ons eie Mnr. Pierre van Rooyen en Juf. Nadia de Beer het weggestap as die
🥇Goue Medalje🥇 wenners in die Fun Liga Spankompetisie met die afloop van Liga 1 Tweekamp.

WOW, ons is so trots!🐝🥳

Dankie vir die voorbeeld wat jul stel van deursettingsvermoë en fokus.

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s