Sterkte aan die Rooiby leerders wat vandag vertrek om aan die Synergy Cup deelneem te neem vanaf 28 Februarie tot 1 Maart 2026 te Kaapstad.
Veilig reis!
Ons is saam met julle in GEES!
🎾🎾
Leef ons Rooiby TROTS uit in die Kaap!
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
