Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

T E N N I S

Die O/13 Spanne het deelgeneem aan die PS3A skoletoernooi 2025 in Hartenbos tydens die skoolvakansie.

Hul sportmanskap was van die beste en hul deursettingsvermoë so sterk!

Algehele plekke behaal tydens die toernooi.
5️⃣Dogters B
8️⃣Seuns B
6️⃣Seuns A

Baie dankie aan ons borge vir die toer.
Nel en Vennote asook Peak Cropped.

Rooiby zoom-trots! 🥎🐝

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses

#oranjenoord




Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s