🐝Rooibye op toer🐝
Ons dink aan die O/13 A+B spelers wat vanaf 23-27 Oktober 2025 deelneem aan die Egalite Tennis toernooi in Sun City.
Goeie BACKHANDS ,sterk ACES, vinnige DROPSHOTS en heeltyd voordeel!🥎😀🥎
Geniet elke oomblik.
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
