Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

SUID-VRYSTAAT INTERPROVINSIALE TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE (GRONDSLAGFASE)

Estian en Rynhardt Hattingh het die afgelope Saterdag aan die SUID-VRYSTAAT INTERPROVINSIALE TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE in Bloemfontein deelgeneem.

Dit het baie goed gegaan.

• Rynhardt behaal vir seuns 0/8 ‘n baie goeie tweede plek.

• Estian behaal ook vir seuns o/11 ‘n baie goeie tiende plek.

Baie geluk aan die twee seuns. Ons is baie trots op hulle.

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s