Daar het skuts van LON die afgelope naweek deelgeneem aan Liga nommer 1 in Hotazel.
Uitslae van die sporter geweer in die drie posisie o/14:
• 1ste plek, goud ontvang: Leandi Uys
• 2de plek, silver ontvang: Lorika Steward
• 3de plek, brons ontvang: Jasper Luttig
Uitslae vir die 10m staan o/14:
• 1ste plek, goud ontvang: Leande Uys
• 2de plek, silver ontvang: Lorika Steward
• 3de plek, brons ontvang: Jasper Luttig
• Willem du Tiot het ‘n prys ontvang vir nuwe sporter skut.
Uitslae vir die veer geweer drie posisie o/14:
• 1ste plek/ goud ontvang: Daniël Davis
Uitslae vir 10m staan o/14:
• 1ste plek, goud ontvang: Daniël Davis
Uitslae vir die Pistole o/12:
• 1ste plek, goud ontvang: Joubert Greyvenstein
• 2de plek, silver ontvang: FJ van der Colff
• Riané Botha ontvang prys vir nuwe pistool skut.
UItslae vir junior sportskiet:
• 1ste plek, goud ontvang: Joubert Greyvenstein
• 2de plek, silver ontvang: FJ van der Colff
Uitslae vir die Pistole o/14:
• 1ste plek, goud ontvang: Izak Vlok Louw
• 2de plek, silver ontvang: Mienki Roberts
• 3de plek, brons ontvang: Wessel Combrinck
Baie geluk aan elkeen met die mooi uitslae! 🐝