Raymond van den Heever, Mariané Viviers en Mieke Fourie het die naweek deelgeneem aan ‘n CHESSA rated skaak toernooi by Duineveld, waarvan Mienke 1ste was, Raymond 2de en Mariane 3de.
Baie geluk julle drie♟️