Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

SA TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE

LON se Tweekampers het uitstekend gevaar tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe wat op 22 Maart in Oudtshoorn gehou is.

Ons is baie trots dat LON tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe aangewys is as die derde beste laerskool in die land! Wat die prestasie soveel meer uitsonderlik maak is die feit dat LON derde is uit 19 deelnemende laerskole.

Ons bedank al die afrigters van LON sowel as die buite-afrigters wat LON se Tweekamp atlete help afrig.

Individueel het LON se atlete ook baie mooi presteer en baie van die atlete het hulle hardloop – en swem tye verbeter. Ons is baie trots op elkeen van julle.

Uitslae:

Onder 9 DOGTERS:
Lily Visser – 15de
Lianke Maritz – 33ste
Milah Liebenbergh – 34ste

Onder 9 SEUNS:
Reinardt Huyser – 33ste
Reinhardt Hattingh – 39 ste

Onder 11 DOGTERS:
Jahné Fick – 44 ste
Esmere Maritz – 74 ste

Onder 11 SEUNS:
Rynhardt van den Bergh – 12 de
McNeil de Waal – 21 ste
Janko Carstens – 34 ste
Dirkie Crafford – 58 ste
MJ Huyser – 68 ste
Estian Hattingh – 73 ste
Ben Riley – 85 ste

Onder 13 DOGTERS:
Joani Mathewson – 16de
Lisan Joubert – 28ste

Onder 13 SEUNS:
Llewellyn Orffer- 2de
Noah Visser – 12de
Phillip Riley – 17 de

Onder 15 DOGTERS:
Gea March – 13de

Baie geluk! 🐝





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s