Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

SA SKIET

FJ van der Colff was deel van die 0/12 B pistoolskietspan. Hulle het die afgelope vakansie by Castle de Wildt aan die SA skiet kampioenskappe deelgeneem. Hy het algeheel 20ste geëindig en sy span 6de. Dit was ‘n groot ondervinding.


Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s