Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

SA SCHOOLS CHAMPIONSHIP

4-8 April 2025
Uitslae

🏊 🏊‍♀️ 🏊‍♂️ 🏊 🏊‍♀️ 🏊‍♂️ 🏊 🏊‍♀️

Ons is baie trots op ons Rooibye wat deelgeneem het aan die SA School Championship in Bloemfontein 4-8 April.

Llewellyn Orffer ontvang ‘n Brons medalje in die 100m Vryslag.

Die volgende swemmers het persoonlike beste tye behaal en waardevolle ervaring opgedoen:

Rikhardt Kruger
Gea March
Liane van Zyl

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s