Ons Rooibye is aan die brand, en nog te meer in die water!
Hieronder die volgende uitslae van;
🏊♂️Flamingos Prestige Gala (Kimberley)
🏊♂️Prestige Gala Junior Fase
🏊♂️Prestige Gala Senior Fase
Die prestasies is topklas!
Ons is baie trots op julle
🐝🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord



