Van ons Rooibye het aan die Kings and Queens skaaktoernooi by HS Keimoes deelgeneem – en wat ’n fantastiese prestasie was dit nie! 👏
🐝 0/12 Groep🐝
🥇 Mariané Viviers
🥈 Mienke Fourie
9️⃣de plek – Raymond van den Heever
🐝0/10 Groep🐝
🥇Maria Oelofse
Baie geluk Rooibye – Ons ZOOM van trots!
🐝♟️
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
