Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

RUGBY

🏉🏉

Deur baie harde werk en toewyding het ons o/9A rugbyspan ‘n besonderse rugbyseisoen beleef en slegs 1 wedstryd die jaar verloor.

Die span dring deur na die Van Druten liga finaal en speel gelykop teen Kathu, wat as wenners van die liga gekroon is!

Die span wil graag hul borge, CARPE DIEM RAISINS, asook VODACOM 4U, bedank vir hul getroue ondersteuning deur die seisoen! Dit word hoog op prys gestel!

Dankie ook aan elke ouer en ondersteuner se bystand, julle is tops!



Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s