LON is ongelooflik trots op ons seuns en dogters wat tydens die vakansie aan die onderskeie o/12- en o/13-rugbyweke en netbaltoernooi deelgeneem het en gekies is as KAPTEINE/ONDERKAPTEINE.
Julle toewyding en leierskap maak ons skool trots!
Dankie dat julle Bye ons skool so mooi verteenwoordig het – op en van die veld/baan af!
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranje_noord_kweek_leiers




