Die volgende FutureTech leerlinge het aan die Winter Toernooi deel geneem en het hulle entoesiasme, kreatiwiteit en spanwerk op die gebied van robotika getoon en uitgeblink.
Hulle betrokkenheid weerspieël ‘n sterk belangstelling in tegnologie en innovasie. Ons prys hulle pogings en toewyding dwarsdeur die toernooi.
Die leerders het FutureTech uitstekend verteenwoordig en het ‘n positiewe bydrae tot
STEAM geleerdheid.
Die volgende leerders ontvang goud (Grondslagfase):
Iwan Engelbrecht, Du Toit Loots, Melanie Becker, JW Nel, Ankia Van Wyk, Luca Borghesi,
El-Roi Opperman, Hennie Fourie, Dirkie Crafford, Dian Matthee
Die volgende leerders ontvang silwer:
Leendert Snyman, GJ Crause, Phillip Van den Merwe, Reuben Roux, Nina Schoeman, Raymond Van den Heever, LJ Zandberg, Gabriella Van der Byl, Caro Louw , Layla Wentzel, Elaine Joubert.
Baie geluk julle!
Ons bye is trots op julle.
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses

