Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

REDENAARS

🐝🐝

Baie sterkte aan Gea March en Manus van der Walt wat vandag die Noordkaap verteenwoordig by die ATKV se Landsfinale redenaarsbyeenkoms.

Ons is ongelooflik trots op hierdie twee raakpraters!

Geniet elke oomblik!

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s