Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

R U G B Y

πŸ‰πŸ Rugby Toer 2026

Ons O/13 en O/11 rugbyspanne het Vrydag vertrek na die mooie Kaap om deel te neem aan die opwindende Willie Le Roux Rugbyfees in Stellenbosch! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons wens al die spelers en afrigters baie sterkte toe vir die wedstryde wat voorlΓͺ. Speel hard, speel saam en geniet elke oomblik op die veld! πŸ’ͺπŸ‰

Maar dis nie net rugby nie – daar wag ook hope pret tussen die wedstryde! Van lag en stories deel tot die mooi Kaap verken, hierdie toer gaan beslis vol herinneringe wees wat lank sal bly. πŸ˜„πŸŒ΄

Geniet elke oomblik, manne – ons is trots op julle!🐝

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s