Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

Oud-leerder presteer

🏐🐝

Wat ‘n voorreg om vandag vir Sanmarie Visser by ons skool te verwelkom!

Sy het in 2009 haar laerskoolloopbaan as graad R-dogtertjie begin en is in 2016 as sportdogter aangewys in haar graad 7-jaar.

Netbal was veral haar passie en sy was elke jaar ons staatmaker HD!

Sanmarie is weereens ‘n bewys dat jy uit ‘n klein plattelandse dorpie en skool, jou drome kan nastreef en vermag deur harde werk en deursettingsvermoë.

Sanna, ons is baie trots op jou!!





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s