‘Stap ‘n myl in iemand anders se skoene’ kry nuwe betekenis. Met hierdie projek wou ons kinders aanraak en uittreik na ons gemeenskap. Laerskool Westerkim en Laerskool Oranje-Noord was ons eerste omgee ‘skole’. Ons maak in die toekoms weer so!
Dankie aan elke ouer van LON wie ‘n bydrae/skenking gemaak het teenoor die leerlingraad se projek! Weereens ‘n bewys, LON staan saam en gee om!
#LLR2025




