🐾🐾
Baie dankie aan elke leerder en ouer wat katkos en hondepille aan RAW (Rhino Animal Welfare) geskenk het. Julle vrygewigheid en medemenslikheid help om vir die diere in nood te sorg en sal ‘n groot verskil maak in hul welstand.
Ons is regtig dankbaar vir die liefde & sorg wat julle aan ons troeteldiere bewys het.Mag hierdie gebaar van deernis ook ander inspireer om in die toekoms betrokke te raak en ons dieregemeenskap te ondersteun.
Rooibye GEE OM !!
