Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

O P E D A G 2 0 2 6

Die dag was vol mooi kleure, pragtige uitstallings, gelukkige harte, maar bo alles nuwe gesiggies wat kom loer hoe dit by Rooibyland lyk.

Dankie aan elke ouer en kleine lyfies wat kom kuier het.

Dit was pure lekkerte!

Mag elkeen ‘n bietjie meer helder gevoel het na die volkleur kuiertjie.

Dankie aan elke personeellid asook OOV wat hard agter die skerm gewoeker het!

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s