Superspar Kalahari Mall o/13A-netbaldogters sê dankie!
Baie dankie aan Ronnie van Desert Wolf Spur vir die ondersteuning wat julle aan ons skool bied! Dankie dat ons dogters hierdie fondsinsameling by julle kon doen en dankie aan die Upington gemeenskap en elke ouer vir julle ondersteuning! Ons waardeer julle baie!!
Trotse Rooibye 🐝🧩
Desert Wolf Spur Steak Ranch

