Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

NUWE PERSONEEL

Ons verwelkom met opgewondenheid Juf. Rossouw en Mnr. Greyling as die nuutste toevoegings tot ons personeelspan!

By Laerskool Oranje-Noord glo ons aan spanwerk, toewyding en ‘n passie vir leer – waardes wat ons daagliks uitleef. Julle teenwoordigheid bring vars energie en nuwe moontlikhede, en ons sien uit daarna om saam met julle te groei en ons leerders se wêreld te verryk.

Mag julle vinnig tuis voel. Ons is opgewonde oor die reis wat voorlê – saam met julle aan boord!


Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s