Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

NCASA SWEM

🏊‍♀️🏊‍♂️🏊🏊‍♀️🏊‍♂️🏊🏊‍♀️🏊‍♂️🏊‍♀️

Laerskool Oranje-Noord se swemmers het 25 en 26 Januarie aan die NCASA Kampioenskappe deelgeneem en soos volg presteer:

Gea March:
1ste plek – 100m Vlinderslag
4de plek – 100m Rugslag
2de plek – 50m Vryslag
2de plek – 200m Medley
1ste plek – 50 Vlinderslag
2de plek – 100m Vryslag

Liane van Zyl:
3de plek – 100m Vryslag
2de plek – 100m Vlinderslag
3de plek – 200m Vryslag
5de plek – 200m Vlinderslag
3de plek – 200m Rugslag

Lombard Husselman:
5de plek – 50m Rugslag
6de plek – 50m Borsslag
5de plek – 50m Vryslag

Noah Walker:
5de plek – 50m Vryslag
2de plek – 200m Medley
5de plek – 200m IM
6de plek – 100m Borsslag
5de plek – 100m Vryslag
5de plek – 50m Borsslag

Llewellyn Orffer:
3de plek – 50m Vryslag
2de plek – 200m Medley
5de plek- 200m Rugslag
2de plek – 100m Vryslag
3de plek – 500m Vryslag
4de plek – 100m Vlinderslag
3de pllek – 200m Vryslag

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s