\n\nOns Mini Netbal (Graad R) het amptelik begin laasweek, en dit is \u2019n vreugde om te sien hoe die klein gesiggies straal op die baan! \n\nVan kleins af kweek ons by ons Rooiby-rakker dogtertjies \u2019n liefde vir sport, beweging en spanwerk. \n\nElke oefening is \u2019n geleentheid om nuwe netbalvaardighede aan te leer \u2013 van gooi en vang tot saam speel en mekaar aanmoedig.\n\nMaar bo alles gaan dit oor PRET!\n\nLag, speel en selfvertroue bou is net so belangrik soos die vaardighede wat hulle ontwikkel. \n\nOns hoop om \u2019n veilige en gelukkige spasie te skep waar elke dogtertjie kan groei, leer en net kind kan wees.\n\nOns is ongelooflik trots op elke klein Rooiby-rakker wat met soveel entoesiasme deelneem! \ud83d\udc1d\n\n \n#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses \n#oranjenoord”,”delight_ranges”:[],”image_ranges”:[],”inline_style_ranges”:[],”aggregated_ranges”:[],”ranges”:[{“entity”:{“__typename”:”Hashtag”,”__isEntity”:”Hashtag”,”url”:”https:\/\/www.facebook.com\/hashtag\/trotse_rooiby?__eep__=6″,”mobileUrl”:”https:\/\/m.facebook.com\/hashtag\/trotse_rooiby”,”__isNode”:”Hashtag”,”id”:”8335510486531263
Ons Mini Netbal (Graad R) het amptelik begin laasweek, en dit is ’n vreugde om te sien hoe die klein gesiggies straal op die baan!
Van kleins af kweek ons by ons Rooiby-rakker dogtertjies ’n liefde vir sport, beweging en spanwerk.
Elke oefening is ’n geleentheid om nuwe netbalvaardighede aan te leer – van gooi en vang tot saam speel en mekaar aanmoedig.
Maar bo alles gaan dit oor PRET!
Lag, speel en selfvertroue bou is net so belangrik soos die vaardighede wat hulle ontwikkel.
Ons hoop om ’n veilige en gelukkige spasie te skep waar elke dogtertjie kan groei, leer en net kind kan wees.
Ons is ongelooflik trots op elke klein Rooiby-rakker wat met soveel entoesiasme deelneem! 🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
