Ons is SUPER trots op die Queen B’s! 👑🐝
Hulle sluit die ITEC Laerskool Bloemfontein toernooi sterk af en eindig 3de algeheel in die A-liga uit 12 skole – wat ’n ongelooflike prestasie! 🥳
Dankie aan die afrigters vir jul tyd en moeite met elke speler en geluk met die span se prestasie! Julle is goud werd!
Rooibyland gons omtrent van ZOOM-trots!
Baie geluk, en veilig reis huistoe! 🎉🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
