Die O/9 A & B Mini-krieket spanne het ware Rooiby sportmangees gewys met elke wedstryd.
Hul harte en voorbereiding was reg.
Albei spanne het 2 uit die 3 wedstryde gewen.🏏🐝
Baie geluk Rooibye, jul maak ons regtig trots!
Dankie aan Voorbereidingskool Fanie Malan vir ‘n goeie sportdag!
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
