🏃Baie geluk aan Pierre van Rooyen en Joani Mathewson wat ingesluit is in die Noord-Kaap span wat op 28 September 2024 in Kimberley aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek se Nasionale Kampioenskappe (SA’s) gaan deelneem. LON is baie trots op dié twee Rooiby landlopers en wens hul alle sterkte toe.🏃♀️
