šāāļøZFM STREEKSUITDUNNE UITSLAEš
Baie geluk aan die landloop se Rooibye wat Saterdag 23 Augustus aan die ZFM
Streeksuitdunne deelgeneem het en baie goed presteer het.
Jul het ons baie trots gemaak. Geluk met elkeen se wedloop!
Die uitslae vir die medalje wenners is as volg:
GOUE MEDALEš„
DOGTERS 0/8 2km
Aliza Gerber
SEUNS 0/7 -1km
Emile van der Waldt
SILWER MEDALEš„
SEUNS 0/6 -1km
Jobert Viviers
DOGTERS 0/81km
Anke Carstens
DOGTERS 0/7- 1km
Inke Joubert
BRONS MEDALJEš„
SEUNS 0/6 -1km
Marcel van der Colff
DOGTERS 0/7-1km
Amelie Myburgh
SEUNS 0/7 -1km
SJ Botha
UITSLAE PER OUDERDOMSGROEP (syfer voor die atleet se naam dui die plek wat behaal is aan):
DOGTERS 0/7- 1km
4. Janie Engelbrecht
DOGTERS 0/8 1km
5. Milah Liebenberg
SEUNS 0/8 – 1km
4. Joah Viviers
7. Ignus Swart
SEUNS 0/10 – 2km
7. Danie Volgraaff
