LON ZFM STREEKSUITDUNNE UITSLAE.
Baie geluk aan die landloop Rooibye wat gekwalifiseer het om die afgelope Saterdag aan die ZFM Streeksuitdunne deel te neem. Julle het ons baie trots gemaak.
Geluk met elkeen se wedloop! Die uitslae is as volg (syfer voor die atleet se naam dui die plek wat behaal is aan):
SEUNS 0/6 -1km
2. Jobert Viviers
3. Marcel van der Colff
DOGTERS 0/7- 1km
2. Inke Joubert
3. Amelie Myburgh
4. Janie Engelbrecht
SEUNS 0/7 -1km
1. Emile van der Waldt
3. SJ Botha
DOGTERS 0/8 2km
1. Aliza Gerber
2. Anke Carstens
5. Milah Liebenberg
SEUNS 0/8 – 1km
1. Joah Viviers
4. Ignus Swart
DOGTERS 0/10 – 2km
5. Lyha van Schalkwyk
SEUNS 0/10 – 2km
7. Danie Volgraaff
DOGTERS 0/12 – 3km
2. Joani Mathewson
