Klasleiers vir die volgende twee weke!
Geluk aan die volgende leerders van Graad 2 en Graad 3 .
V I S I E
Sien dit op ‘n nuwe manier. Jou visie is die rigtingwyser!
🐝Name van leerders onderaan foto’s🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord



