Dankie en weereens geluk aan die volgende leerders wat hul klasleier balkie met trots dra en die karakter uitbeeld van n goeie voorbeeld.
Behou die goeie karakter Graad 2’s en 3’s!
🐝Name van leerders onderaan foto’s🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

