Aliza Gerber neem eerskomende Saterdag , 6 September 2025, vir die Noordwes-Kaap landloopspan deel aan ASA se Nasionale Landloop Kampioenskappe in Middelburg, Mpumalanga.
Baie sterkte en ons weet dit sal goed gaan.
Maak LON trots !
#oranjenoord