LON is baie trots op sy Rooiby landlopers wat Saterdag 13 September vir die ZFM-Span in Kathu aan die Noord-Kaap Kampioenskappe deelgeneem het.
Die atlete het uitstekend gevaar!
O/6 Seuns
– Marcel vd Colff (silwer medalje)
O/7 Dogters
– Janie Engelbrecht (5de plek)
– Amelie Myburgh (6de plek)
– Inke Joubert (7de plek)
O/7 Seuns
– Emile vd Walt (Goud medalje)
O/8 Dogters
– Aliza Gerber (Silwer medalje)
– Anke Carstens (4de plek)
O/12 Dogters
– Joani Mathewson (7de plek)
Julle is topklas!
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord




