Die 0/11A seuns speel by Voorpos se krieketfees! Hulle het Vrydag teen Seodin en Voorpos gespeel. Saterdag het hulle teen Kathu gespeel. Alexander de Witt maak 50 lopies. Baie geluk aan elke rooiby. Ons is trots op julle 🏏
Koepiereg © 2024. Alle Regte Voorbehou.
Webtuiste deur Web Ateljee.