Laerskool Oranje-Noord se Seniorkoor het by Hoërskool Upington se Koorfees opgetree.
Dit was hoendervleis mooi!
Ons is baie trots op ons Singende Rooibye! 🎶