Nasionale deelname: WOW-spel
LON is baie trots op die volgende leerders wat 11 Oktober deelneem aan die Nasionale Rondte van die WOW-spelkompetisie in Stellenbosch en wens hulle sterkte toe.
🧩Gr. 1
Jano de Kock
🧩Gr. 2
SW Benade
🧩Gr. 3
Zioné van Zyl
Petri de Kock
Elaine Joubert
🧩Gr. 6
Sunelle Matthee
🧩 Gr. 7
Gea March
Caitlyn Jonck
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord




