Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

K U L T U U R

Redenaars: Conspirito Kompetisie

Leonay Loots en Maria Oelofse het aan die eerste rondte deelgeneem.

Leonay behaal 89%.
Maria is die item wenner met 92%.

Maria neem ook deel aan die tweede rondte en behaal 91%.

Baie geluk aan ons yster sprekers.

#oranjenoord
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s