🐝LON Spelkompetisie 2025🐝
Die slagspreuk by Oranje-Noord lui as volg;
“Hardwerkende bye maak heuning van sukses!”
Die jaarlikse LON Spelkompetisie is ‘n ware weerspieëling van die slagpreuk.
2025 word op ‘n hoë noot afgesluit met die aankondiging die wenners.
Baie dankie aan ons ongelooflike betrokke borge. (alfabetiese volgorde)
🐝Boeretroos
🐝Debonairs
🐝DK-Licious
🐝Hennie’s Upington
🐝North Western Ford
🐝UpingtonToyota
🐝Uptown Funpark
Rooibye, sonder jul elkeen was die insameling nie ‘n sukses nie!
Ons sê dankie met n groot Z O O M !!!🐝🐝
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
North Western Ford – Upington
Upington Toyota
Boere.Troos
DK-Licious




